Donate/Support/af

From the Wikimedia Foundation
< Donate
Revision as of 23:39, 8 November 2008 by Cbrown1023 (talk | contribs) ([[Category:{{subst:#language:{{subst:SUBPAGENAME}}}}]])

(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to: navigation, search

<skin>Tomas</skin>


Versprei die nuus en laat die wêreld weet dat u Wikipedia steun.
U kan die volgende skenkingsknoppies gebruik in u e-poshandtekening, op u webjoernaal of netwerk-, persoonlike- of bedryfswebwerf om ander aan te moedig om ook te skenk. U kan selfs die legkaartblokkie aanpas en gebruik; die oorspronklike is hier beskikbaar. Alle skenkingsknoppies is beskikbaar onder die Creative Commons CC-BY-SA-lisensie.


Banier knoppie (geskik vir blogs/webjoernale)

2008 fundraiser banner button-en.png

Kopieer die onderstaande kode om die knoppie op jou webwerf te plaas.

Klein knoppie

2008 fundraiser micro button-en.png

Kopieer die onderstaande kode om die knoppie op jou webwerf te plaas.

Groot knoppie

2008 fundraiser square button-en.png

Kopieer die onderstaande kode om die knoppie op jou webwerf te plaas.