2007/Donate-thanks/af
|
Jy kan Wikimedia help
om die wêreld te verander. |
Dankie vir jou skenking.
Sonder die steun van skenkers sal Wikipedia en ander Wikimedia projekte nie bestaan nie. Dankie vir jou skenking.
'n Epos ontvangsbewys word gestuur - hou dir asseblief vir you annale. As jy in the VSA bly mag jy jou donasies van jou federale belastings inkomste aftrek.
Jy kan meer leer oor wat met die stigting gebeur by Current events. Ons ko-ordinasie projek Meta-Wiki het ook nuus oor nuwe projekte en gebeutenisse. Kontak ons met enige vrae.
Stuur asseblief vrae in verband met skenkings na donate (at) wikimedia (dot) org
Ander maniere om te help
Koop Wikipedia/Wikimedia handelsware
Jy kan die projekte help bekend maak met handelsware van http://www.cafepress.com/wikipedia - ons Cafe Press winkel. 'n Deel van elke kopie gaan aan die Wikimedia stigting.
Steun freenode
Die stigting gebruik IRC op freenode vir baie komunikasie. Sien http://freenode.net/pdpc_onetime.shtml om te help.
Help PlanetMath
Baie wikunde artikels op Wikipedia kom oorspronklik van PlanetMath (albei projekte gebruik oop lisensies). Jy kan skenkings maak aan PlanetMath.org, Ltd by http://aux.planetmath.org/doc/donate.html
-- Die Wikimedia span
| |
Wikipedia Vrye ensiklopedie |
|
Wikiwoordeboek Woordeboek |
Wikinuus Vrye nuus | |||
| Wikiboeke Boeke en handleidings |
|
Wiki-aanhalings Versameling aanhalings |
|
Wikisource Vrye brondokumente | |||
| |
Wikiversity Leermiddels |
|
Wikispecies Spesiegids |
|
Commons Versameling multimedialêers |