Kontak Ons: Difference between revisions

From Wikimedia Foundation Governance Wiki
Content deleted Content added
Az1568 (talk | contribs)
+{{@}}
m #REDIRECT Contact us
Tag: New redirect
 
(2 intermediate revisions by 2 users not shown)
Line 1: Line 1:
#REDIRECT [[Contact us]]
{{ContactLang}}

Indien u sou belangstel in 'n algemene bespreking oor Wikimedia en sy projekte, sluit gerus by een van ons [http://lists.wikimedia.org/ publieke epos-lyste]<!-- mailing lists --> of [http://meta.wikimedia.org/wiki/IRC_channels IRC-kanale] aan.

==Wikimedia-stigting==
'''Posadres'''
{{Foundation address}}

:Telefoon: +1-415-839-6885 (Engels)
:E-pos: info-af{{@}}wikimedia.org
:Faks: +1-415-882-0495 (Engels)
::''(let wel: ons ontvang hoë volumes oproepe; dit is daarom beter om eerder 'n e-pos of faks te stuur)''

'''Geregistreerde agent ([[:en:Registered agent|Wetlik]])'''
{{Registered agent address}}

'''Benoemde agent ([[:en:Designated agent|Kopiereg]])'''
:''Sien'' [[Designated agent|Benoemde agent]].

==Pers- en mediakontakte==
*Kontak besonderhede is beskikbaar in ons [[press room|perskamer]].
*Hoëresolusie [[Commons:Commons:Press|logo's en foto's]] is beskikbaar vir gebruik in artikels oor Wikimedia-projekte.

==Hergebruik van inhoud uit Wikimedia-werwe==
Die Wikimedia-stigting ''besit bykans geen van die inhoud op sy webwerwe nie'' &mdash; dit word deur die individuele skeppers besit.
Amper alle inhoud kan egter vrylik hergebruik word sonder individuele toestemming onder die voorwaardes van die spesifieke [[:en:open content|lisensie]] waaronder dit verkeer. Sien die [[:commons:Commons:Reusing content outside Wikimedia|algemene vrae rondom hergebruik]] vir 'n gedetailleerde verduideliking.

==Plaaslike takke==
Die onderstaande takke is onafhanklike verenigings met geen wetlike beheer oor, of verantwoordelikheid vir die webwerwe van die Wikimedia-stigting nie, en andersom.
{{Chapters addresses}}

==Terugvoer==
Terugvoer oor hierdie webwerf kan [[meta:Wikimedia site feedback|hier]] gelaat word.

[[Category:Afrikaans]]
[[Category:About Wikimedia]]

__NOTOC__

Latest revision as of 02:47, 19 September 2018

Redirect to: