Kontak Ons: Difference between revisions

From Wikimedia Foundation Governance Wiki
Content deleted Content added
Cbrown1023 (talk | contribs)
 
m Fixing links to Wikimedia projects and applying protocol-relative URL
(3 intermediate revisions by 2 users not shown)
Line 1:
{{ContactLang}}
 
Indien u sou belang stelbelangstel in 'n algemene bespreking oor Wikimedia en sy projekte, sluit asseblief aangerus by een van ons [http://lists.wikimedia.org/ publieke boodskapnetwerkeepos-lyste]<!-- mailing lists --> of [http[:m://meta.wikimedia.org/wiki/IRC_channels |IRC-kanale]] aan.
 
==Wikimedia-stigting==
Line 8:
 
:Telefoon: +1-415-839-6885 (Engels)
:E-pos: info-af{{@}}wikimedia.org
:Faks: +1-415-882-0495 (Engels)
::''(let wel: ons ontvang hoë volumes oproepe; e-posdit ofis faksdaarom isbeter altydom eerder 'n betere-pos of faks eerstete opsiestuur)''
 
'''Geregistreerde agent ([[:en:Registered agent|Wetlik]])'''
Line 16:
 
'''Benoemde agent ([[:en:Designated agent|Kopiereg]])'''
:''Sien'' [[Designated agent|AangewysdeBenoemde agent]].
 
==Pers- en mediakontakte==
*KykKontak nabesonderhede is beskikbaar in ons [[press room|perskamer]] vir kontakte.
*Ons het hoëresolusieHoëresolusie [[Commons:Commons:Press|logo's en foto's]] is beskikbaar vir gebruik in artikels oor Wikimedia-projekte.
 
==Hergebruik van inhoud uit Wikimedia-werwe==
Die Wikimedia-stigting ''besit bykans geen van die inhoud op sy werwewebwerwe nie'' &mdash; dit word deur die individuele skeppers besit.
Amper alle inhoud kan egter vrylik hergebruik word sonder individuele toestemming onder die voorwaardes van die spesifieke [[:en:open content|lisensie]] waaronder dit verkeer. Sien die [[:commons:Commons:Reusing content outside Wikimedia|algemene vrae rondom hergebruik]] vir 'n gedetailleerde verduidelikingsverduideliking.
 
==Plaaslike takke==
Die ondergenoemdeonderstaande takke is onafhanklike verenigings met geen wetlike beheer oor, of verantwoordlikheidverantwoordelikheid vir, die webwerwe van die Wikimedia-stigting nie -, en andersom.
{{Chapters addresses}}
 
==Terugvoer==
Terugvoer opoor hierdie werfwebwerf kan by [[meta:Wikimedia site feedback|hier]] gegeegelaat word.
 
[[Category:Afrikaans]]

Revision as of 15:45, 25 March 2013

Template:ContactLang

Indien u sou belangstel in 'n algemene bespreking oor Wikimedia en sy projekte, sluit gerus by een van ons publieke epos-lyste of IRC-kanale aan.

Wikimedia-stigting

Posadres Template:Foundation address

Telefoon: +1-415-839-6885 (Engels)
E-pos: info-af@wikimedia.org
Faks: +1-415-882-0495 (Engels)
(let wel: ons ontvang hoë volumes oproepe; dit is daarom beter om eerder 'n e-pos of faks te stuur)

Geregistreerde agent (Wetlik) Template:Registered agent address

Benoemde agent (Kopiereg)

Sien Benoemde agent.

Pers- en mediakontakte

  • Kontak besonderhede is beskikbaar in ons perskamer.
  • Hoëresolusie logo's en foto's is beskikbaar vir gebruik in artikels oor Wikimedia-projekte.

Hergebruik van inhoud uit Wikimedia-werwe

Die Wikimedia-stigting besit bykans geen van die inhoud op sy webwerwe nie — dit word deur die individuele skeppers besit. Amper alle inhoud kan egter vrylik hergebruik word sonder individuele toestemming onder die voorwaardes van die spesifieke lisensie waaronder dit verkeer. Sien die algemene vrae rondom hergebruik vir 'n gedetailleerde verduideliking.

Plaaslike takke

Die onderstaande takke is onafhanklike verenigings met geen wetlike beheer oor, of verantwoordelikheid vir die webwerwe van die Wikimedia-stigting nie, en andersom. Template:Chapters addresses

Terugvoer

Terugvoer oor hierdie webwerf kan hier gelaat word.