Kontak Ons: Difference between revisions
Content deleted Content added
Cbrown1023 (talk | contribs) +Translation from Meta (m:Translation requests/WMF/Contact us/af); thanks to m:user:Adriaan90, m:user:79.76.95.6, and m:user:Jeandré du Toit |
GVarnum-WMF (talk | contribs) m #REDIRECT Contact us Tag: New redirect |
||
(5 intermediate revisions by 4 users not shown) | |||
Line 1: | Line 1: | ||
#REDIRECT [[Contact us]] |
|||
{{ContactLang}} |
|||
Indien u sou belang stel in 'n algemene bespreking oor Wikimedia en sy projekte, sluit asseblief aan by een van ons [http://lists.wikimedia.org/ publieke boodskapnetwerke]<!-- mailing lists --> of [http://meta.wikimedia.org/wiki/IRC_channels IRC-kanale]. |
|||
==Wikimedia-stigting== |
|||
'''Posadres''' |
|||
{{Foundation address}} |
|||
:Telefoon: +1-415-839-6885 (Engels) |
|||
:E-pos: info-af@wikimedia.org |
|||
:Faks: +1-415-882-0495 (Engels) |
|||
::''(let wel: ons ontvang hoë volumes oproepe; e-pos of faks is altyd 'n beter eerste opsie)'' |
|||
'''Geregistreerde agent ([[:en:Registered agent|Wetlik]])''' |
|||
{{Registered agent address}} |
|||
'''Benoemde agent ([[:en:Designated agent|Kopiereg]])''' |
|||
:''Sien'' [[Designated agent|Aangewysde agent]]. |
|||
==Pers- en mediakontakte== |
|||
*Kyk na ons [[press room|perskamer]] vir kontakte. |
|||
*Ons het hoëresolusie [[Commons:Commons:Press|logo's en foto's]] vir gebruik in artikels oor Wikimedia-projekte. |
|||
==Hergebruik van inhoud uit Wikimedia-werwe== |
|||
Die Wikimedia-stigting ''besit bykans geen van die inhoud op sy werwe nie'' — dit word deur die individuele skeppers besit. |
|||
Amper alle inhoud kan egter vrylik hergebruik word sonder individuele toestemming onder die voorwaardes van die spesifieke [[:en:open content|lisensie]] waaronder dit verkeer. Sien die [[:commons:Commons:Reusing content outside Wikimedia|algemene vrae rondom hergebruik]] vir gedetailleerde verduidelikings. |
|||
==Plaaslike takke== |
|||
Die ondergenoemde takke is onafhanklike verenigings met geen wetlike beheer oor, of verantwoordlikheid vir, die webwerwe van die Wikimedia-stigting nie - en andersom. |
|||
{{Chapters addresses}} |
|||
==Terugvoer== |
|||
Terugvoer op hierdie werf kan by [[meta:Wikimedia site feedback]] gegee word. |
|||
[[Category:Afrikaans]] |
|||
[[Category:About Wikimedia]] |
|||
__NOTOC__ |
Latest revision as of 02:47, 19 September 2018
Redirect to: