Kontak Ons
Indien u sou belang stel in 'n algemene bespreking oor Wikimedia en sy projekte, sluit asseblief aan by een van ons publieke boodskapnetwerke of IRC-kanale.
Wikimedia-stigting
Posadres Template:Foundation address
- Telefoon: +1-415-839-6885 (Engels)
- E-pos: info-af@wikimedia.org
- Faks: +1-415-882-0495 (Engels)
- (let wel: ons ontvang hoë volumes oproepe; e-pos of faks is altyd 'n beter eerste opsie)
Geregistreerde agent (Wetlik) Template:Registered agent address
Benoemde agent (Kopiereg)
- Sien Aangewysde agent.
Pers- en mediakontakte
- Kyk na ons perskamer vir kontakte.
- Ons het hoëresolusie logo's en foto's vir gebruik in artikels oor Wikimedia-projekte.
Hergebruik van inhoud uit Wikimedia-werwe
Die Wikimedia-stigting besit bykans geen van die inhoud op sy werwe nie — dit word deur die individuele skeppers besit. Amper alle inhoud kan egter vrylik hergebruik word sonder individuele toestemming onder die voorwaardes van die spesifieke lisensie waaronder dit verkeer. Sien die algemene vrae rondom hergebruik vir gedetailleerde verduidelikings.
Plaaslike takke
Die ondergenoemde takke is onafhanklike verenigings met geen wetlike beheer oor, of verantwoordlikheid vir, die webwerwe van die Wikimedia-stigting nie - en andersom. Template:Chapters addresses
Terugvoer
Terugvoer op hierdie werf kan by meta:Wikimedia site feedback gegee word.